Verbeterde punte gewaarborg met 15 minute inset per dag

30 000+ minute video lesse

Honderde Vraestelle

Whatsapp bystand met tutor

Graad 4 - 12

Tevrede Leerders en Ouers

6 Maande Geld Terug Waarborg

As jou kind se punte nie verbeter na 6 maande nie betaal ons jou geld terug. Ons enigste vereiste is 15 minute inset op ons platform per dag vir 5 dae per week. 

Volle Oorsig

Ons metodes is gebaseer op “Jimmy’s 1% Law”, wat sê dat, as jy regtig goed wil word met enige iets dan moet jy 1% van jou dag daaraan spandeer. En 1% van jou dag is 14 minute en 24 sekondes.

Net 15 minute per dag

Wat is die proses?

  • Leerder maak kontak met die tutor deur whatsapp om vrae te vra – Hier is geen beperking op tyd nie en die leerder kan soveel vrae vra soos wat nodig is. 
  • Kyk die interaktiewe video lesse – Geen beperking op hoeveel keer n les gekyk kan word nie
  • Voltooi die aanlyn toetse om voor te berei vir toetse by die skool
  • Vul daagliks die google vorm in sodra 15 minute voltooi is- Hierdie laat ons weet wat gedoen is en help die tutor om die leerder se behoeftes te verstaan en verder te help.

Pryse

Kontak Ons

Scroll to Top